Ek be-oeffen "papgooi" gemeng met "Carp specimen
angling" metodes.
My gunsteling hengeltydskrifte is, Stywelyne/Tightlines and Die
Oewerhengelaar/The Bank Angler.
Ek is lid van die volgende Forums:
VisvangSA and OutdoorPages.
Ek is n voorstander van Bigdaddybaits Produkte.
Hengel Kalender.(Kliek op die Prent)
(Met dank aan Bigdaddybaits)
HengelFotos
My DVDs
Going For Gold DVD Series - Volume
1
This DVD covers all aspects of specimen carp fishing which
include Knots & Rigs, All About Bait, Tackle & Accessories,
Issues we are facing as carp anglers, our session at
Buffelspoort, Big carp strategies and much much more. Our
focus was on technical quality and to give as much detail as
possible. The DVD features lots of technical diagrams,
animations, photos and video footage from various locations
which include Buffels, Laurentia, Glen, Donaldson, Bloemhof
and more.
Presenters include Lee Jackson, Gilbert Foxcroft, Hennie du
Preez, Craig Niel, John Dearden, André Dicks and more.
Chapters:
Tackle & Accessories, Knots, Rigs, Bait, Buffelspoort
Session, A dark cloud hangs over our future, Competitive
angling, Big carp Strategies, Two Tone (61lb 7oz Carp) -
Biggest fish caught in the UK, Hennie du Preez (29,8 kg
Carp) - Biggest fish caught in South Africa.
This DVD is aimed at anglers of all skill levels.
Werp Sonder Moeite
Loutjie Louwies bespreek al die belangrikste aspekte rondom
werp (ingooi). Loutjie bespreek gerei, voer en meer. Ons wys
jou die voorslag knoop. Ons demonstreer ook die drie
algemeenste style van werp en bespreek die voor en nadele
van elk
Ons lees gereeld in artikels van hengelaars wat 200 meter en
verder kan werp (ingooi), hengelaars wat baie akkuraat kan
werp en ander wat meer vis vang of kompetisies wen omdat
hulle die verste werp. OutdoorPAGES het Loutjie Louwies
genooi om vir ons meer te vertel oor en te demonstreer hoe
om te werp. Werp sonder Moeite wys vir jou die 3 algemene
style van werp en wys ook die mees algemene foute wat
hengelaars maak uit. Deur die DVD te bestudeer, die konsepte
te bemeester en gereeld te oefen, sal jy verder en meer
akkuraat kan werp. EN DIT IS ’N FEIT!
Loutjie bespreek / demonstreer:
Visstokke
Katrolle
Sinkers
Lyne
Die voorslag knoop
Voer - Hoe om aan te maak en aan te sit
Loutjie demonstreer 3 x werp tegnieke
Die "Oor-die-kop-gooi" tegniek
Die "Terugswaai" tegniek
Die "Stand-and-Deliver" tegniek
Bonus Materiaal
Die DVD bevat ook bonus materiaal wat jou jou lippe sal laat
aflek. Sien hoe karpe oor die 30 pond en twee van oor die 40
pond gevang word, OutdoorPAGES Going For Gold styl.
Die DVD is goeie waarde vir jou geld.